Callie Hernandez (gebore 24 Mei 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La La Land (2016) en Alien: Covenant (2017).

Filmografie Rolprente 2016: La La Land 2016: Blair Witch 2017: Alien: Covenant 2017: The Endless

Televisiereekse 2014: On Set from Dusk Till Dawn 2016: Graves 2018: Too Old To Die Young 2018: Mixtape

Televisierolprente 2015: Members Only

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse tjelliste Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Geboortes in 1988