150px|thumb|Einat Kalisch-Rotem is die huidige burgemeester

Hierdie is 'n lys van burgemeesters van Haifa sedert die stigting van die staat Israel in 1948.

Nr. Burgemeester Party Van Tot Besonderhede 1 Shabtai Levy onafhanklik 1940 1951 Tot 1948 tydens die Britse mandaat van Palestina 2 Abba Hushi Mapai 1951 1969 3 Moshe Flimann onafhanklik 1969 1973 4 Yosef Almogi Die Verbinding 1974 1975 5 Yeruham Zeisel onafhanklik 1975 1978 6 Aryeh Gur'el Arbeidsparty 1978 1993 7 Amram Mitzna Arbeidsparty 1993 2003 8 Giora Fisher ? 2003 2003 Tussentyds 9 Yona Yahav Arbeidsparty 2003 2018 10 Einat Kalisch-Rotem Arbeidsparty 2018 Die eerste vroulike burgemeester

Sien ook Lys van burgemeesters van Jerusalem Lys van burgemeesters van Tel Aviv

* Haifa