Gloria Hendry (gebore 3 Maart 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), Black Belt Jones (1974), Savage Sisters (1974), en Freaky Deaky (2012).
Filmografie Rolprente 1973: Live and Let Die 1973: Black Caesar 1973: Hell Up in Harlem 1974: Black Belt Jones 1974: Savage Sisters 1977: Bare Knuckles 2012: Freaky Deaky Old School Gangstas Stomp Kid
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu