Bette Henritze (23 Mei 1924 – 22 Februarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The World According to Garp (1982), Other People's Money (1991), Far from Heaven (2002), en Taking Woodstock (2009).

Filmografie Rolprente 1982: The World According to Garp 1991: Other People's Money 2002: Far from Heaven 2009: Taking Woodstock

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu