Wildeknoffel (Allium ursinum) is 'n plant wat inheems is aan Europa en Asië. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die plant het medisinale eienskappe. Die blare en knolle kan rou geëet word of in warm water fyngedruk word.
Bron
Kategorie:Flora van Suid-Afrika