Kooigoed (Helichrysum petiolare) is 'n aromatiese kruieplant en inheems aan Suid-Afrika asook Angola, Zambië en Zimbabwe. Dit het ook genaturaliseerd geraak in streke van Portugal en die Verenigde State. Dit kom reg oor Suid-Afrika voor behalwe die Noord-Kaap en Noordwes provinsies. Die plant het medisinale waarde. Die takkies en blare word gebrand sodat die walms ingeasem kan word.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Netwerk24 Die Vryburger
petiolare Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe