Marcia Haufrecht (gebore 3 Januarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dog Day Afternoon (1975), Three Long Years (2003), The Producers (2005), en Win Win (2011).

Filmografie Rolprente 1975: Dog Day Afternoon 2003: Three Long Years 2005: The Producers 2011: Win Win

Televisiereekse 2018: Dalia and Natalia

Televisierolprente 2016: The Pearl

Video's 2009: Two Star State of Mind

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu