Abigail Hawk is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almost Paris (2016) en Rich Boy, Rich Girl (2017), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Body of Proof (2011).

Filmografie Rolprente 2016: Almost Paris 2017: Rich Boy, Rich Girl 2019: Brother's Keeper 2019: The Only Woman in the World Bubble Girl

Televisiereekse 1995: Reality Check 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2011: Body of Proof

Televisierolprente 2016: A Christmas in Vermont

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982