Kim Hawthorne is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Chronicles of Riddick (2004) en in die televisiereekse Lucky Louie (2006), Rake (2014), en Greenleaf (2016).
Filmografie Rolprente 2004: The Chronicles of Riddick 2005: Fugitives Run
Televisiereekse 1999: NASCAR Racers 2002: Jeremiah 2006: Lucky Louie 2014: Rake 2016: Greenleaf
Televisierolprente 2000: A Vision of Murder: The Story of Donielle 2001: Hostage Rescue Team
Video's 2007: Lucky Louie: A Week in the Life
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu