Hana Hayes (gebore 29 Maart 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To the Bone (2017) en Insidious: The Last Key (2018), en in die televisiereekse The Grinder (2015) en T@gged (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Day of Reckoning 2017: To the Bone 2018: Insidious: The Last Key Relish

Televisiereekse 2015: The Grinder 2015: The Ultimate Evil 2016: T@gged

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense