Maya Hawke (gebore 8 Julie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ladyworld (2018) en in die televisiereeks Stranger Things (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Ladyworld

Televisiereekse 2016: Stranger Things

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense