Jo Ann Havrilla is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hairspray (1988), Driving Miss Daisy (1989), en Her Alibi (1989).

Filmografie Rolprente 1988: Hairspray 1989: Driving Miss Daisy 1989: Her Alibi

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1950