Maddie Hasson (gebore 4 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent God Bless America (2011) en in die televisiereekse The Finder (2012), Twisted (2013), en Impulse (2018).

Filmografie Rolprente 2011: God Bless America 2015: I Saw the Light 2017: More Than Enough Anna Dressed in Blood We Summon the Darkness

Televisiereekse 2012: The Finder 2013: Twisted 2018: Impulse

Televisierolprente 2013: Twisted: Socio Studies 101

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense