Hanna R. Hall (gebore 9 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forrest Gump (1994), The Virgin Suicides (1999), Halloween (2007), en Happiness Runs (2010).
Filmografie Rolprente 1994: Forrest Gump 1995: Goldilocks and the Three Bears 1999: The Virgin Suicides 2007: Halloween 2008: Text 2010: Happiness Runs 2011: Scalene 2011: Perceiving Reality: The Making of Scalene 2012: Visible Scars Logic of Being
Televisierolprente 1996: Her Desperate Choice 1996: Homecoming 2001: Amy & Isabelle
Video's 2008: TEXT: Behind the Scenes 2012: Hawken
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu