Sopiko Guramishvili (gebore 1 Januarie 1991) is 'n Georgiese skaakspeler. Sy het 'n vroulike grootmeester geword in 2009 en 'n internasionale meester in 2012. Sy het gespeel in die Vrouens wêreldkampioenskap in 2015 en 2017.

Skaakloopbaan Sy het die O-16 afdeling van die wêreld jeug kampionskap gewen in 2006.World Youth Chess Championship 2006 Girls -16. chess-results.com

Persoonlike lewe Op 18 Julie 2015 het sy getrou met die grootmeester Anish Giri.Another Chess Wedding: Anish Giri becomes a Son in Law of Georgia, and Sopiko Guramishvili Marries One of the World's Top Players - chess-news.ru, 18 Julie 2015 Op 3 Oktober 2016, terwyl Giri gespeel het in die Tal Memorial, was hul seun Daniel gebore.

Verwysings

Kategorie:Georgiërs Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense