Streicher is 'n Afrikaanse en Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
Myburgh Streicher (1928-2005), Suid-Afrikaanse politikus
As voornaam Daniel Streicher Badenhorst (gebore 1967), Suid-Afrikaanse televisiester en joernalis
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Duitse vanne