Du Toit is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong. Dit kan na die volgende mense verwys:

Alexander du Toit (1878-1948), Suid-Afrikaanse geoloog André le Roux du Toit (ook bekend as Koos Kombuis; * 1954), Suid-Afrikaanse musikant Andries du Toit (1813-1883), Transvaalse juris Anri du Toit (ook bekend as Yolandi Visser; * 1984), Suid-Afrikaanse musikant Bep du Toit (* 1937), Suid-Afrikaanse skryfster Cecillia du Toit, Afrikaanse dramaturg en skryfster Charl Wynand Markelbach du Toit (1890-1962), Suid-Afrikaanse religieuse leier Charles Wijnand du Toit (1842-1932), Suid-Afrikaanse religieuse leier Chris du Toit, Suid-Afrikaanse akteur Daniël Francois du Toit (1853-1918), Afrikaanse kulturele leier Dawie du Toit (1870-1936), Suid-Afrikaanse joernalis en dramaturg Elizabeth du Toit (1925-1964), Suid-Afrikaanse skryfster François du Toit (1897-1961), Suid-Afrikaanse joernalis François Jacobus du Toit (1871-1931), Suid-Afrikaanse politikus Gaffie du Toit (* 1976), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Jacob Daniël du Toit (ook bekend as Totius; 1877-1953), Afrikaanse kulturele leier Jacques du Toit (* 1993), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Jannie du Toit (* 1951), Afrikaanse sanger Liesl du Toit, Suid-Afrikaanse sangeres Marie du Toit, Suid-Afrikaanse religieuse leier Marié du Toit, Suid-Afrikaanse aktrise Matthys du Toit (1874-1959), Suid-Afrikaanse religieuse leier Natalie du Toit (* 1984), Suid-Afrikaanse swemmer Niek du Toit, Suid-Afrikaanse militaris Pieter du Toit (1921-1989), Suid-Afrikaanse religieuse leier Pieter du Toit, Suid-Afrikaanse joernalis Pieter-Steph du Toit (* 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Retief du Toit (1880-1930), Suid-Afrikaanse religieuse leier Sarie du Toit (1907-1978), Suid-Afrikaanse religieuse leier Stephanus du Toit (1905-1982), Suid-Afrikaanse religieuse leier Stephanus George du Toit (1855-1898), Afrikaanse kulturele leier Stephanus Jacobus du Toit (1847-1911), Afrikaanse skrywer Stephanus Johannes du Toit (1891-1972), Afrikaanse digter Thomas du Toit (* 1995), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Tryna du Toit (1910-2005), Suid-Afrikaanse skryfster Wikus du Toit (* 1972), Afrikaanse dramaturg

Sien ook D.F. du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese Navorsing

Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne