Mulder is 'n van en kan na die volgende persone verwys:
Chris Mulder (ook bekend as Chris Chameleon; * 1971), Suid-Afrikaanse musikant Connie Mulder (1925-1988), Suid-Afrikaanse politikus Corné Mulder (* 1958), Suid-Afrikaanse politikus Hendrik Adolph Mulder (1906-1949), Afrikaanse letterkundige Pieter Mulder (* 1951), Suid-Afrikaanse politikus Pieter Willem Adriaan Mulder (1943-2005), Suid-Afrikaanse religieuse leier
Fiktiewe persone Fox Mulder, FBI spesiale agent in The X-Files
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne