Theron is 'n van en kan na die volgende mense verwys:
Annique Theron (1929-2016), Suid-Afrikaanse sakevrou Charlize Theron (* 1975), Suid-Afrikaans-Amerikaanse aktrise Danie Theron (1872-1900), Kaapse militaris Elizma Theron (* 1983), Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise Erika Murray-Theron (* 1941), Suid-Afrikaanse skryfster Jacobus Theron (1896-1981), Suid-Afrikaanse religieuse leier Miemie Louw-Theron (1898-1992), Suid-Afrikaanse skryfster Sarah Theron (* 1965), Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise Yvonne Theron, Suid-Afrikaanse aktrise
Sien ook Danie Theron-gedenktekens Danie Theron-monument
Kategorie:Afrikaanse vanne