Rousseau is 'n Franse en Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Ina Rousseau (1926-2005), Afrikaanse digter Jean-Jacques Rousseau (1712-1778), Geneefse skrywer en filosoof Leon Rousseau (1931-2016), Afrikaanse skrywer

Sien ook Human & Rousseau, 'n Suid-Afrikaanse uitgewer Rossouw, 'n Afrikaanse van afgelei van die Franse van Rousseau

Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne