Wessels is 'n van en kan na die volgende mense verwys:
Adrian Cornelius Wessels (ook bekend as Everwyn Wessels; 1903-1975), Suid-Afrikaanse skrywer Albert Wessels (1908-1991) was 'n Suid-Afrikaanse nyweraar Barend Wessels (1872-1929), Suid-Afrikaanse religieuse leier Cecilia Wessels (1895-1970), Suid-Afrikaanse operasangeres Cornelius Hermanus Wessels (1851-1924), Oranje-Vrystaatse politikus Johan Wessels (* 1988), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Johannes Matheus Wessels (ook bekend as Kupido; 1953-2016), Suid-Afrikaanse sanger John Wessels (1862-1936), Suid-Afrikaanse juris Karen Wessels, Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres Louis Botha Wessels (1877-1928), Oranje-Vrystaatse kommandant in die Boereoorlog (1899-1902) Robbie Wessels (* 1980), Suid-Afrikaanse musikant Wessel Jacobus Wessels (1865-1945), Boeregeneraal Wouter Wessels (* 1985), Suid-Afrikaanse politikus
Sien ook Mary-Ann Elizabeth Adler (ook bekend as Annemarie Wessels; 1904-1986), Suid-Afrikaanse skryfster
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne Kategorie:Nederduitse vanne