Ramin Djawadi (Persies: رامین جوادی, [rɒ:mi:n d͡ʒævɑ:di:]; * 19 Julie 1974 in Duisburg, Noordryn-Wesfale, Duitsland) is 'n Duits-Irannese komponis van orkestrale musiek vir televisie en rolprente. Hy het onder meer bekendheid verwerf met die temamusiek vir die gewilde Amerikaanse fantasie-televisiereeks Game of Thrones.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1974