Monica Gill (gebore 24 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ambarsariya (2016), Sardaarji 2 (2016), Firangi (2017), en Paltan (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Ambarsariya 2016: Sardaarji 2 2016: Kaptaan 2017: Firangi 2017: Sat Shri Akaal England 2018: Paltan 2018: Punj Khaab

Televisiereekse 2015: MTV India's Next Top Model

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's