Sara Gilbert (gebore 29 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Poison Ivy (1992) en in die televisiereekse Roseanne (1988) en Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 1992: Poison Ivy

Televisiereekse 1988: Roseanne 1988: Fox's Fun House 2000: Welcome to New York 2005: Grey's Anatomy 2005: Twins 2006: Girls on the Bus 2010: The Talk 2014: Bad Teacher 2014: On Your Marc! 2018: Living Biblically 2018: The Conners 2019: Weird City

Televisierolprente 1990: Sudie and Simpson 1998: Even the Losers

Video's 1990: Classroom Cut-Ups: A Look at Dissection 1999: Jack and the Beanstalk 2011: Roseanne: Tricks & Treats

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu