Clementine Ford (gebore 29 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pie (1999), Bring It On (2000), en Cherry Falls (2000).

Filmografie Rolprente 1999: American Pie 2000: Bring It On 2000: Cherry Falls 2004: Last Goodbye

Televisierolprente 2004: E! Special: Famous Last Names

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu