Courtney Ford (gebore 27 Junie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dexter (2006), True Blood (2008), en Parenthood (2010).

Filmografie Rolprente 2008: Alien Raiders 2008: Fling 2011: Sironia 2014: Missing William

Televisiereekse 2006: Dexter 2008: True Blood 2010: Parenthood

Televisierolprente 2015: Runner 2015: Kept Woman 2015: Meet My Valentine

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu