Parisa Fitz-Henley (gebore 22 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Jessica Jones (2015) en Midnight, Texas (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Fist in the Eye 2018: Congo Cabaret
Televisiereekse 2015: Jessica Jones 2016: You're the Pest 2017: Midnight, Texas
Televisierolprente 2014: Only Human 2018: Harry & Meghan: A Royal Romance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977