Crista Flanagan (gebore 24 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse MADtv (1995), Mad Men (2007), en Hello Ladies (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Best Night Ever
Televisiereekse 1995: MADtv 2004: You've Got a Friend 2007: Mad Men 2009: Hank 2012: Date-A-Max 2012: Talking 2013: Hello Ladies 2015: Club 5150 2018: The News Tank
Televisierolprente 2012: Beautiful People 2013: Garden Apartments 2014: Dr. Brown
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu