Maureen Flannigan (gebore 30 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 25 Hill (2011) en in die televisiereekse Out of This World (1987), Boston Public (2000), en Starved (2005).

Filmografie Rolprente 1993: Teenage Bonnie and Klepto Clyde 2003: Written in Blood 2005: Homecoming 2011: 25 Hill

Televisiereekse 1987: Out of This World 1998: Push 2000: Boston Public 2005: Starved 2013: Culture Pop

Televisierolprente 2003: Book of Days

Video's 1994: Last Resort

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu