Calista Flockhart (gebore 11 November 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Birdcage (1996) en Fragile (2005), en in die televisiereekse Ally McBeal (1997) en Supergirl (2015).

Persoonlike lewe Flockhart was in 'n verhouding met akteur Harrison Ford vanaf Januarie 20, 2002. Hulle het verloof geraak in 2009 en het getrou op 15 Junie, 2010.

Filmografie Rolprente 1995: Pictures of Baby Jane Doe 1996: The Birdcage 1997: Telling Lies in America 2000: Things You Can Tell Just by Looking at Her 2005: Fragile

Televisiereekse 1992: Lifestories: Families in Crisis 1997: Ally McBeal 1999: Ally 2006: Brothers & Sisters 2011: Sesión española 2013: Full Circle 2015: Supergirl 2016: Facetiming with Mommy

Televisierolprente 1990: An American Story 1998: The Annual Museum of TV and Radio Honors. A Salute to Jerry Seinfeld and David E. Kelly 1999: McBeal Appeal 2001: Bash: Latter-Day Plays 2002: The 4th Annual 'A Home for the Holidays''' 2005: Venecia 2005: Crónica de Carlos Boyero 2007: Brothers & Sisters: Family Album Video's 2009: Bygone Days: An Ally McBeal Retrospective''

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu