Clare Foley (gebore 24 September 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Win Win (2011), Sinister (2012), en The Great Gilly Hopkins (2015), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Win Win 2012: Sinister 2015: The Great Gilly Hopkins
Televisiereekse 2014: Gotham
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu