Olga Fonda (gebore 1 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love Hurts (2009), Little Fockers (2010), en Real Steel (2011), en in die televisiereeks The Vampire Diaries (2009).
Filmografie Rolprente 2009: Love Hurts 2010: Little Fockers 2011: Real Steel 2017: Curse of the Mayans
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2015: Agent X
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982