Hallie Foote (gebore 31 Maart 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 1918 (1985), On Valentine's Day (1986), en Paranormal Activity 3 (2011).
Filmografie Rolprente 1985: 1918 1986: On Valentine's Day 1987: Courtship 1998: Walking to the Waterline 2011: Paranormal Activity 3
Televisierolprente 1996: Lily Dale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu