Julia Fletcher (gebore 2 November 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vampire Hunter D: Bloodlust (2000) en Final Fantasy: The Spirits Within (2001).
Filmografie Rolprente 2000: Vampire Hunter D: Bloodlust 2001: Final Fantasy: The Spirits Within
Televisiereekse 1991: Æon Flux 1997: Reign: The Conqueror 1999: Pet Shop of Horrors
Video's 1992: Dragon Slayer
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu