Cassie Fliegel is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Kissing Strangers (2010).
Filmografie Rolprente 2010: Kissing Strangers 2011: Aliens vs. Avatars 2018: Moose on the Loose II
Televisiereekse 2008: Big Shot Live
Video's 2009: Pretty Twisted
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu