Caitlin FitzGerald (gebore 26 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Taking Woodstock (2009) en It's Complicated (2009), en in die televisiereeks Masters of Sex (2013).
Filmografie Rolprente 2008: A Jersey Christmas 2009: Taking Woodstock 2009: It's Complicated 2009: Love Simple 2009: My Last Day with You 2011: Newlyweds 2012: Like the Water 2013: Mutual Friends 2016: Always Shine 2016: Mercy 2017: The Show
Televisiereekse 2013: Masters of Sex 2015: The Walker 2018: Sweetbitter
Televisierolprente 2010: Most Likely to Succeed
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense