Willa Fitzgerald (gebore 17 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Blood Money (2017) en in die televisiereeks Scream: The TV Series (2015).

Filmografie Rolprente 2017: Blood Money 2017: Beach House Streaming

Televisiereekse 2015: Scream: The TV Series 2016: Scream After Dark

Televisierolprente 2014: The Novice 2017: Behind Enemy Lines 2018: #Fashionvictim 2018: Orchard House: Home of Little Women Dare Me

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu