Schuyler Fisk (gebore 8 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Baby-Sitters Club (1995), Snow Day (2000), Orange County (2002), en The Best of Me (2014).
Filmografie Rolprente 1995: The Baby-Sitters Club 1996: My Friend Joe 2000: Snow Day 2002: Orange County 2006: I'm Reed Fish 2010: Map the Music 2011: Restless 2014: The Best of Me 2016: Hot Air 2018: Wake 2018: The Nanny 2018: Every Other Holiday
Video's 2000: Hoku: Another Dumb Blonde
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu