Rosendal is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op 'n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg geleë is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het 'n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 131 gehad, waarvan 81 (61,8%) Blankes was.Rosendal Sensus 2011

Rosendal is in 'n vallei geleë wat omring word deur die Witteberge. Die area is ongeveer 2400 meter bo seevlak wat die winters uiters koud maak.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Eksterne skakels http://www.rosendalinfo.co.za http://www.dihlabeng.org.za

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat