150px|duimnael|Paulus VI stel sy ensikliek Humane Vitae voor op 25 Julie 1968
Humanae Vitae is die sewende en laaste ensikliek deur pous Paulus VI, wat op 25 Julie 1968 vrygestel is.
Die onderwerp van dié ensikliek is die gebruik van voorbehoeding. Die pous verklaar hom teen alle vorme en waarsku oor vier effekte wat die verspreiding van dié middels gaan hê: "The vindication of Humanae Vitae" in: On human life: Humanae Vitae. 2014,
'n algemene verlaging van die moraal 'n toename in ontrou 'n verlaging in respek van mans vir vroue die gedwonge gebruik van voortplantingstegnologië deur die owerhede
Die ensikliek het tot baie kontroversie gelei en miljoene katolieke het geweier om die verbod op voorbehoeding te gehoorsaam.
Verwysings
Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk