Sonya Eddy (17 Junie 1967-19 Desember 2022) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Pee-wee's Big Holiday (2016) en in die televisiereekse Fresh Off the Boat (2015) en Those Who Can't (2016).

Filmografie Rolprente 1998: Sorcerers 2002: The Third Society 2016: Pee-wee's Big Holiday Cease

Televisiereekse 2001: Primetime Glick 2007: General Hospital: Night Shift 2009: Burning Hollywood 2013: Legit 2015: Fresh Off the Boat 2016: Those Who Can't 2016: Fountain of Youth Liv Daryn's Daughters

Video's 2000: Ten Grand 2001: No Doubt Feat. Bounty Killer: Hey Baby

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022