Lisa Edelstein (gebore 21 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Ally McBeal (1997), The West Wing (1999), House (2004), en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).
Filmografie Rolprente 1989: We Won't Go Back 2013: She Loves Me Not Dr. Bird's Advice for Sad Poets Phoenix, Oregon
Televisiereekse 1990: Awake on the Wild Side 1995: Almost Perfect 1996: Relativity 1997: Ally McBeal 1998: In the Loop 1999: The West Wing 2002: Leap of Faith 2004: House 2014: Girlfriends' Guide to Divorce 2018: The Kominsky Method
Televisierolprente 1998: Astoria 1999: Legal Aid 2001: Black River 2002: Obsessed 2003: A Date with Darkness: The Trial and Capture of Andrew Luster 2006: House Unplugged 2008: Special Delivery 2009: The 2009 Whitney Museum Gala Confessions of a Sociopath
Video's 2008: House, M.D., Season Four: New Beginnings
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode