Stacy Edwards (gebore 4 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In the Company of Men (1997), Primary Colors (1998), Driven (2001), en The Bling Ring (2013).
Filmografie Rolprente 1997: In the Company of Men 1998: Primary Colors 2000: Mexico City 2001: Driven 2002: Joshua 2002: Local Boys 2002: Speakeasy 2013: The Bling Ring 2018: Pretty Broken
Televisiereekse 1987: Vietnam War Story 1991: Sons and Daughters
Televisierolprente 1988: Glory Days 1989: Dinner at Eight 1998: Houdini 2007: Murder 101: If Wishes Were Horses
Video's 2001: Prancer Returns
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu