Hallie Eisenberg (gebore 2 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paulie (1998), Bicentennial Man (1999), The Insider (1999), en Beautiful (2000).

Filmografie Rolprente 1998: Paulie 1999: Bicentennial Man 1999: The Insider 1999: A Little Inside 2000: Beautiful 2006: How to Eat Fried Worms

Televisierolprente 1998: Nicholas' Gift 2004: The Goodbye Girl

Video's 2009: P.J.: Behind the Camera

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992