Christine Elise (gebore 12 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Child's Play 2 (1990) en Cult of Chucky (2017), en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en ER (1994).

Filmografie Rolprente 1990: Child's Play 2 1999: The Last Big Attraction 2000: The Cactus Kid 2003: Judge Koan 2006: Mojave Phone Booth 2015: The Livingston Gardener 2017: Cult of Chucky 2018: Landfill

Televisiereekse 1990: Beverly Hills, 90210 1993: A League of Their Own 1994: ER 1995: The Stephanie Miller Show 1996: L.A. Firefighters

Televisierolprente 1989: The Edge 1997: Mother Knows Best 1997: Vanishing Point 1999: Escape from Mars 2000: Nowhere to Land 2006: Where There's a Will

Video's 2001: The Hit 2005: Boiling Point: The Story of Boiling Point

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu