Susan Egan (gebore 18 Februarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hercules (1997), Spirited Away (2001), en 13 Going on 30 (2004), en in die televisiereeks Steven Universe (2013).

Filmografie Rolprente 1997: Hercules 1999: Lucid Days in Hell 2001: Spirited Away 2001: XCU: Extreme Close Up 2002: Falling. In Love 2004: 13 Going on 30 2004: Meet Market

Televisiereekse 2000: Nikki 2013: Steven Universe

Video's 1997: The Making of 'Hercules''' 2001: The Making of 'Lady and the Tramp II': From Tramp to Scamp 2003: The Art of 'Spirited Away' 2005: Porco Rosso: Behind the Microphone 2014: Achmed Saves America''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu