Olivia Edward (gebore 25 Januarie 2007) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Mysteries of Laura (2014), Unbreakable Kimmy Schmidt (2015), Crazy Ex-Girlfriend (2015), en Better Things (2016).
Filmografie Televisiereekse 2014: The Mysteries of Laura 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2016: Better Things
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu