Megalyn Echikunwoke (gebore 28 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Damsels in Distress (2011) en in die televisiereekse That '70s Show (1998), 24 (2001), en House of Lies (2012).
Filmografie Rolprente 2006: Camjackers 2008: Fix 2011: Damsels in Distress 2018: LA Woman Rising 2018: Step Sisters
Televisiereekse 1998: That '70s Show 2001: 24 2001: Spyder Games 2003: Like Family 2012: House of Lies 2012: Made in Jersey 2014: Mind Games 2016: Damien
Televisierolprente 2002: B.S. 2005: Hitched 2012: Beautiful People 2017: Vixen: The Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu