Francesca Eastwood (gebore 7 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Crime (1999), Jersey Boys (2014), en Outlaws and Angels (2016), en in die televisiereeks Oh, You Pretty Things! (2014).
Filmografie Rolprente 1999: True Crime 2014: Jersey Boys 2015: Kids vs Monsters 2016: Outlaws and Angels 2017: The Vault 2017: MDMA 2017: M.F.A. Wake Up
Televisiereekse 2012: Mrs. Eastwood & Company 2014: Oh, You Pretty Things!
Televisierolprente 2015: Mother of All Lies 2015: Girl Missing 2016: The 17th Annual WIN Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu