Chloe East is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jessica Darling's It List (2016) en in die televisiereekse True Blood (2008), Liv and Maddie (2013), en Kevin (Probably) Saves the World (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Jessica Darling's It List
Televisiereekse 2008: True Blood 2013: Liv and Maddie 2016: Ice 2017: Kevin (Probably) Saves the World 2017: The John Kerwin Kids' Show!
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001